The set themes for each month, with closing dates are as follows: 25 March 2022 – Monochrome (Open subject matter) 25 April 2022 – Landscapes 25 May 2022 – Macro and Close-up 25 June 2022 – Leaf or Leaves 25 July 2022 – Sport 25 August 2022 – Visual Art 25 September 2022 – Animal including birds (excluding domestic animals and birds) 25 October 2022 – Human Portraits 25 November 2022 – Street Photography |
How does it work? All individual youth members may enter 1 image per category. The 2 categories are - digital camera photograph and cell phone photograph. The images will be judged and monthly winner will be announced. The competition uses the PhotoVaultOnline.com online entry system. Type the address http://www.photovaultonline.com in your browser and log in or register if you are not already a user. Should you wish to contact me, I can be reached via e-mail (This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.) or cell phone (084 442 4442) |
April Winner Digital Camera
Baie geluk, Thomas!
"Theron's Pass" deur Thomas Bothè van Western Cape Youth Photographers (HTS Drostdy)
Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers en skolier by HTS Drostdy
Ek is huidiglik in graad 11 en is ‘n 3 ster werker.
“Therons Pass”
Hierdie foto is geneem in Therons Pass
Op hierdie oggend het ons vroeg oggend gery om die die sneeu af te neem. Dit was met die terugkomslag na n lang dag se foto’s neem. Dit was verskriklik koud op die oomblik toe ek die foto geneem het as gevolg van die sneeu wat nie te lank terug geval het nie. Die foto was geneem om die skaal te wys van die berg teenoor die omliggende gebied en te wys hoe baie sneeu geval het na die lang droogte wat daar was. Die kontras van die donker swart pad en die spierwit sneeu het ook die oog gevang en lei die oog in na die berge toe.
Make: Canon
Model: Canon EOS 7D Mark II
Exposure Time: 1/1250 sec
F Number: f/10
ISO Speed ratings: ISO 100
Exposure Program: Aperture priority
Metering Mode: Multi-segment
Exposure Bias: -1 EV
Focal Length: 46 mm
Lens Model: EF-S18-55mm f/3.5-5.6
Runner-up
"By die Lagoon" van Zanel Vermeulen from Western Cape Youth Photographers (Gene Louw Primary School)
Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers en skolier by Gene Louw Primary School.
Ek is huidiglik in Graad 6 en is ‘n 2 ster werker.
“By die Lagoon”
Die foto is by Wortelgat Outreach naby Stanford geneem.
Die berg se refleksie en die wolke teen die berg dat dit amper blou lyk het by my gebly om die foto te neem. Die kalmte van hoe dit lyk. Die berg se refleksie in die water wys. Die jetty wat uitloop tot amper in die middel van die rivier. Die foto laat my voel of jy daar op die jetty kan sit asof jy in die middel van nêrens is en net verlore raak in jou drome.
Make: Canon
Model: Canon EOS 550D
Exposure Time: 1/100 sec
F Number: f/4
ISO Speed ratings: ISO 400
Exposure Program: Shutter priority
Metering Mode: Spot
Focal Length: 18 mm
35mm Equivalent:
April Winner Cell Phone
Baie geluk, Mincke!
"Golden Hour" deur Mincke Lottering van Western Cape Youth Photographers (Christelike Privaatskool Malmesbury)
Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers en Christelike Privaatskool Malmesbury.
Ek is huidiglik in graad 5 en is ‘n 1 ster werker.
“Golden Hour”
Hierdie foto is agter Hoërskool Swartland se hokkievelde geneem.
Ons was hierdie oggend spesifiek vroeg uit die vere, sodat ons hopelik een van die mooiste sonsopkoms kan vasvang. Oppad skool toe het ons afgedraai net agter Hoërskool Swartland se hokkieveld, waar ek hierdie perfekte foto geneem het . Daardie oggend het ek so drie of vier foto’s geneem, maar die een het duidelik uitgestaan.
Foto geneem met Huawei Selfoon
Runner-up
"6am on the Ocean" deur Jaco Winterbach van Western Cape Youth Photographers (Charlie Hofmeyr Fotografieklub)
Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers en Charlie Hofmeyr Fotografieklub.
Ek is huidiglik in Graad 10 en is ‘n 2 ster werker.
“6am on the Ocean”
Ek het die foto geneem by Langebaan lagoon aan die Weskus.
Ons was oppad om vis te vang toe ek die toneel sien van die boot af. Ek het die sonopkoms afgeneem terwyl ek op die boot gesit het.
Geneem met:
Make: Samsung
Model: SM-A526B
Exposure Time: 1/50 sec
F Number: f/1.8
ISO Speed ratings: ISO 400
Exposure Program: Normal
Metering Mode: Center weighted average
Exposure Bias: 0 EV
Focal Length: 5.23 mm
35mm Equivalent: 24 mm
March Winner Digital Camera (Monochrome)
Road to peace by Gustav Groenewald from Charlie Hofmeyr Fotografie Klub
Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers en Charlie Hofmeyr Fotografie Klub. Ek is ‘n skolier by Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres.
Ek het hierdie foto tydens n gesinsnaweek te Langebaan geneem, dit is by een van die wandelpaadjies aan Shark bay se kant.
March Winner Cell Phone (Monochrome)
Take me back by Anandi van As from Charlie Hofmeyr Fotografie Klub
Ek is lid van beide Western Cape Youth Photographers en Charlie Hofmeyr Fotografie Klub. Ek is ‘n skolier by Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres.
Op ‘n redelike warm Sondagnamiddag, opsoek na ‘n trouvenue vir my broer en sy verloofde, het ek in ‘n treinmuseum op Matjiesfontein op hierdie pragtige toneel in ‘n oudtydse trein afgekom.
Geneem met: Selfoon Samsung Galaxy A71